PSALMS 149:4
PSALMS 149:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Want die HERE verbly Hom in sy volk; met sy redding hef Hy die hulpeloses op.
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:4 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here is lief vir sy volk, Hy laat die mense wen wat hulleself nie kan help nie, Hy sit 'n kransie op hulle kop.
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is goed vir sy volk, Hy kroon die hulpeloses met oorwinning.
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die HERE is sy volk goedgesind; Hy vereer verdruktes met oorwinning.
Deel
Lees PSALMS 149