PSALMS 149:6
PSALMS 149:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Mag hulle God loof met hulle lippe, met ’n tweesnydende swaard in hulle hande
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet aanhou om God te prys, maar hulle moet skerp swaarde in hulle hande hê
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Lofverheffinge van God is in hulle keel, en 'n tweesnydende swaard in hulle hand
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die roem van God klink uit hulle mond, en in hulle hand is die swaard, alkante geslyp
Deel
Lees PSALMS 149PSALMS 149:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
met verheerliking van God uit hulle kele, en tweesnydende swaarde in hulle hande
Deel
Lees PSALMS 149