PSALMS 150:1
PSALMS 150:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Loof die HERE! Loof God in sy heiligdom! Loof Hom onder sy magtige uitspansel!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys! Julle moet God prys in sy tempel, julle moet Hom prys onder sy sterk hemeldak.
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HALLELUJA! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here! Prys God in sy heiligdom, prys Hom hier onder sy magtige hemelgewelf!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy magtige hemelkoepel
Deel
Lees PSALMS 150