PSALMS 150:2
PSALMS 150:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet Hom prys omdat Hy groot dinge gedoen het, julle moet Hom prys, want Hy is baie groot.
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige grootheid!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
loof Hom oor sy kragtige dade, loof Hom na die omvang van sy grootheid!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Prys Hom vir sy magtige dade, loof Hom na sy voortreflike grootheid.
Deel
Lees PSALMS 150