PSALMS 150:6
PSALMS 150:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Laat alles wat lewe, die HERE loof! Loof die HERE!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:6 Bybel vir almal (ABA)
Alles wat lewe, moet die Here prys. Julle moet die Here prys!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat alles wat asemhaal, die Here prys! Prys die Here!
Deel
Lees PSALMS 150PSALMS 150:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Alles wat asem het, moet die HERE loof! Halleluja!
Deel
Lees PSALMS 150