PSALMS 16:1
PSALMS 16:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied van Dawid. My God, U moet my beskerm, ek wil veilig wees by U.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Miktaam. Van Dawid. Beskerm my, o God, want by U skuil ek.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Beskerm my, o God, want ek kom na U toe vir skuiling.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N GEDIG van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Gedig van Dawid. Neem my in beskerming, o God; ek soek skuiling by U.
Deel
Lees PSALMS 16