PSALMS 16:11
PSALMS 16:11 Die Boodskap (DB)
U sal my leer om reg te lewe. Daar is niks wat iemand groter blydskap kan gee as om saam met U te wees nie. U gee altyd vir u kinders die heel beste. Hulle kry die heel mooiste wat die lewe aanbied by U.
PSALMS 16:11 Bybel vir almal (ABA)
U leer vir my hoe om te lewe, U leer vir my hoe om te lewe, U leer vir my dat 'n mens wat naby U is, U leer vir my dat 'n mens wat naby U is, 'n dankbare mens is, 'n dankbare mens is, U leer vir my dat dit altyd lekker is by U. U leer vir my dat dit altyd lekker is by U.
PSALMS 16:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
PSALMS 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.
PSALMS 16:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U wys my die pad van die lewe: oorvloedige vreugde in u teenwoordigheid, lieflikhede in u regterhand, vir altyd.
PSALMS 16:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U sal my die pad van die lewe wys; voor U aangesig is vol vreugde; aan U regterhand is genot vir ewig.