PSALMS 16:5
PSALMS 16:5 Die Boodskap (DB)
Alles wat die Here vir my doen, maak my vol vreugde. Hy is die grootste geskenk wat ek nog ooit gekry het. U sorg vir my, Here.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:5 Bybel vir almal (ABA)
Here, ek het net vir U, Here, ek het net vir U, dit is net U wat my kan laat lewe, dit is net U wat my kan laat lewe, dit is Ú wat besluit wat met my sal gebeur. dit is Ú wat besluit wat met my sal gebeur.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is die deel van my erfenis en van my beker; Ú onderhou my lot.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, my erfdeel, my beker, U bepaal my lot.
Deel
Lees PSALMS 16