PSALMS 16:8
PSALMS 16:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet die Here is altyd naby my. Ek weet die Here is altyd naby my. Ek val nie, want Hy is by my. Ek val nie, want Hy is by my.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek hou die HERE altyd voor oë; omdat Hy aan my regterkant is, sal ek nie struikel nie.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie.
Deel
Lees PSALMS 16