PSALMS 17:8
PSALMS 17:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Beskerm my soos die appel van u oog; verberg my in die skadu van u vlerke
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:8 Bybel vir almal (ABA)
U moet my oppas U moet my oppas soos U iets sal oppas wat kosbaar is vir U, soos U iets sal oppas wat kosbaar is vir U, U moet my wegsteek U moet my wegsteek soos 'n voël sy kleintjies wegsteek onder sy vlerke. soos 'n voël sy kleintjies wegsteek onder sy vlerke.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Beskerm my soos die appel van u oog, steek my weg in die skaduwee van u vleuels
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bewaar my soos 'n oogappel, verberg my onder die skaduwee van U vlerke
Deel
Lees PSALMS 17