PSALMS 18:19
PSALMS 18:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dag toe hulle my aangeval het, was my ondergang naby, maar die Here het my daarvan bewaar.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die dag van my teenspoed het hulle my ingewag, maar die HERE was vir my 'n stut
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:19 Bybel vir almal (ABA)
Hulle val my aan wanneer ek swaarkry, Hulle val my aan wanneer ek swaarkry, maar die Here hou my regop. maar die Here hou my regop.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het my oorval op die dag van my nood; maar die HERE was my steun.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het my ook uitgelei op 'n groot plek; Hy het my gered, omdat Hy behae in my gehad het.
Deel
Lees PSALMS 18