PSALMS 18:2
PSALMS 18:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gesê: Ek het U lief, HERE, my sterkte!
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:2 Bybel vir almal (ABA)
Dawid het gesing: Dawid het gesing: Here, ek is baie lief vir U, U maak my sterk. Here, ek is baie lief vir U, U maak my sterk.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het gesê: Ek het U hartlik lief, HERE, my sterkte.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is my rots en my vesting en my redder; my God, my sterkte, op wie ek sal vertrou; my skild en die horing van my heil en my hoë toring.
Deel
Lees PSALMS 18