PSALMS 18:28
PSALMS 18:28 Bybel vir almal (ABA)
Ja, dit is U wat mense red Ja, dit is U wat mense red wat hulleself nie kan beskerm nie, wat hulleself nie kan beskerm nie, dit is U wat mense verneder dit is U wat mense verneder wat dink hulle is belangrik. wat dink hulle is belangrik.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, dit is U wat 'n magtelose volk verlos en trotse oë verneder
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U verlos die verdrukte volk; maar U verneder die oë wat hoog is.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
U red die verdrukte volk, U verneder die trotses.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want U sal my lamp aansteek: die HERE my God sal my duisternis verlig.
Deel
Lees PSALMS 18