PSALMS 18:29
PSALMS 18:29 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Here, dit is U wat vir my lig gee, dit is U, my God, wat lig maak wanneer dit donker is om my.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U laat my lamp skyn; die HERE my God laat my duisternis opklaar.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
dit is U wat my lig laat skyn, HERE. My God verlig my donkerte.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want deur jou het ek 'n bende deurgeloop; en deur my God het ek oor 'n muur gespring.
Deel
Lees PSALMS 18