PSALMS 18:32
PSALMS 18:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, wie is God behalwe die HERE? Wie is 'n rots buiten ons God?
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:32 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is die enigste God, Die Here is die enigste God, net ons God is 'n rots. net ons God is 'n rots.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want wie is God buiten die HERE, en wie is 'n rots behalwe onse God?
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waarlik, wie anders as die Here is God? Ja, wie anders as ons God is 'n rots?
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is God wat my met krag omgord en my weg volmaak maak.
Deel
Lees PSALMS 18