PSALMS 18:5 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
PSALMS 18:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Bande van die dood het my omsluit, strome van onheil het my verskrik.
Deel
PSALMS 18 AFR83PSALMS 18:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Bande van die dood het my omring, en strome van onheil het my oorval.
Deel
PSALMS 18 AFR53PSALMS 18:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Bande van die dood omring my; strome van onheil oorweldig my.
Deel
PSALMS 18 NLVPSALMS 18:5 DB (Die Boodskap)
Dit het vir my gevoel of die dood my vasgedruk het, ja, asof alle moeilikheid soos golwe oor my slaan.
Deel
PSALMS 18 DBPSALMS 18:5 ABA (Bybel vir almal)
Die dood wou my vasbind met toue, waterstrome het oor my gespoel en wou my doodmaak.
Deel
PSALMS 18 ABAPSALMS 18:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bande van die dood het my omsluit, strome van vernietiging het my verskrik
Deel
PSALMS 18 AFR20PSALMS 18:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die smarte van die doderyk het my omring: strikke van die dood het my verhinder.
Deel
PSALMS 18 CAB23