PSALMS 19:1-2
PSALMS 19:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid. Die hemel sê God is koning, die hemeldak vertel wat Hy gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid. Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid. Die hemelruim verkondig die eer van God en die hemelkoepel maak die werk van sy hande bekend.
Deel
Lees PSALMS 19