PSALMS 19:7
PSALMS 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan die een kant van die hemel kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy gloed nie.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:7 Bybel vir almal (ABA)
Die son kom ver in die ooste op Die son kom ver in die ooste op en gaan ver in die weste onder, en gaan ver in die weste onder, en niemand kan wegkruip vir hom nie, en niemand kan wegkruip vir hom nie, hy laat almal warm kry. hy laat almal warm kry.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan die een kant van die hemel gaan hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy hitte nie.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wet van die HERE is volmaak, dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit maak die eenvoudiges wys.
Deel
Lees PSALMS 19