PSALMS 19:9
PSALMS 19:9 Bybel vir almal (ABA)
Wat die Here beveel, is reg, Wat die Here beveel, is reg, dit maak 'n mens bly. dit maak 'n mens bly. Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe. dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder: dit gee insig.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die opdragte van die HERE is reg, dit maak die hart bly; die gebod van die HERE is suiwer, dit verhelder die oë.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die vrees van die HERE is rein, dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is tesame waaragtig en regverdig.
Deel
Lees PSALMS 19