PSALMS 2:8
PSALMS 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vra van My, en Ek sal jou die nasies gee as jou erfdeel en die eindes van die aarde as jou besitting.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag vir My vra om al die volke op die aarde vir jou te gee, en Ek sal hulle vir jou gee, hulle sal almal aan jou behoort.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vra My, en Ek gee volke vir jou as eiendom, die hele aarde as jou besitting.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vra dit van My en Ek sal volke gee as jou erfdeel, die uithoeke van die aarde as jou eiendom.
Deel
Lees PSALMS 2