PSALMS 20:4
PSALMS 20:4 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat Hy al jou offers sal onthou, Ons bid dat Hy al jou offers sal onthou, dat Hy sal hou van jou brand-offers. dat Hy sal hou van jou brand-offers. Sela Sela
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag Hy al u graanoffers onthou en u brandoffers aanneemlik vind. Sela
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag Hy al u offergawes in gedagte hou, u •brandoffers aanvaarbaar vind. •Sela
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee jou na jou hart en voer al jou raad uit.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Mag Hy dink aan al jou graanoffers, en jou brandoffers gunstig aanvaar. Sela
Deel
Lees PSALMS 20