PSALMS 20:5
PSALMS 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag Hy u gee wat u hart begeer en al u voornemens laat geluk.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat Hy vir jou sal gee wat jy wil hê, Ons bid dat Hy vir jou sal gee wat jy wil hê, en dat Hy jou planne sal laat slaag. en dat Hy jou planne sal laat slaag.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul!
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag Hy aan u gee wat u hart verlang, en elkeen van u planne laat slaag.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons sal ons verheug oor u verlossing, en in die Naam van onse God sal ons ons vaandels oprig; die HERE vervul al U smekinge.
Deel
Lees PSALMS 20