PSALMS 21:13
PSALMS 21:13 Bybel vir almal (ABA)
want jy sal met jou pyl en boog na hulle skiet, en hulle sal moet vlug.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U sal hulle dwing om te vlug; met u boogsnare sal u mik op hulle gesig.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer U met die boog na hulle mik, slaan hulle op die vlug.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want u sal hulle op die vlug laat slaan wanneer u op hulle aanlê met 'n gespande boog.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verhef U, HERE, in U eie krag; so sal ons sing en U krag loof.
Deel
Lees PSALMS 21