PSALMS 21:7
PSALMS 21:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U het hom bekroon met seëninge vir altyd, en hom gegee die blydskap van u nabyheid.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:7 Bybel vir almal (ABA)
Ja, U laat dit altyd goed gaan met hom, Ja, U laat dit altyd goed gaan met hom, U is by hom, en daaroor is hy bly. U is by hom, en daaroor is hy bly.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U maak hom bly met vreugde by u aangesig.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
U maak hom altyd voorspoedig, U skenk hom oorvloedige blydskap deur u nabyheid.
Deel
Lees PSALMS 21PSALMS 21:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, U oorlaai hom vir altyd met seëninge. U maak hom baie bly met u teenwoordigheid.
Deel
Lees PSALMS 21