PSALMS 22:18
PSALMS 22:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek is so maer dat ek al die bene in my liggaam kan sien. My vyande staan en kyk na my
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al my beendere kan ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer!
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al wat been in my is, kan ek tel; hulle kyk na my met leedvermaak.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek kan al my bene tel. Hulle staar my aan met leedvermaak.
Deel
Lees PSALMS 22