Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 22:20 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

PSALMS 22:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

En U, Here – moet tog nie so ver bly nie, Bron van my krag, help my tog gou!

PSALMS 22:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help!

PSALMS 22:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

HERE, bly nie ver van my af nie! U is my sterkte; help my tog gou!

PSALMS 22:20 DB (Die Boodskap)

U moet my tog nie alleen los nie, Here! U alleen gee my krag. Kom help my baie gou!

PSALMS 22:20 ABA (Bybel vir almal)

Maar U, Here, U moenie ver van my wees nie. Net U kan my sterk maak, U moet my gou kom help.

PSALMS 22:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

U, HERE, moet tog nie ver van my bly nie; my bron van krag, kom my gou te hulp.

PSALMS 22:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Red my siel van die swaard; my liefling uit die mag van die hond.