PSALMS 22:31
PSALMS 22:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Nageslag sal Hom dien; hulle sal van my Heer vertel aan die volgende geslag.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:31 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat later sal lewe, sal Hom dien, die geslagte wat later sal lewe, sal van die Here hoor.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Nageslag sal Hom dien; dit sal vertel word van die HERE aan die volgende geslag.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die nageslag sal Hom dien, en hulle sal van die Here vertel aan die volgende geslag.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle sal kom en sy geregtigheid verkondig aan 'n volk wat gebore sal word, dat Hy dit gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 22