PSALMS 23:6
PSALMS 23:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.
Deel
Lees PSALMS 23PSALMS 23:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, goedheid en goedertierenheid sal my volg al die dae van my lewe, en ek sal vir ewig in die huis van die HERE woon.
Deel
Lees PSALMS 23PSALMS 23:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Waarlik, u goedheid en trou vergesel my al die dae van my lewe; en ek sal bly in die huis van die HERE so lank as wat ek lewe.
Deel
Lees PSALMS 23PSALMS 23:6 Bybel vir almal (ABA)
U is goed vir my, en U doen wat U belowe het, U doen dit oral waar ek gaan, so lank soos ek lewe. Here, ek sal altyd weer terugkom na u tempel, ek sal dit my hele lewe lank doen.
Deel
Lees PSALMS 23PSALMS 23:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae.
Deel
Lees PSALMS 23