PSALMS 24:10
PSALMS 24:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is Hy, hierdie roemryke Koning? Die HERE, Heerser oor alle magte, Hý is die roemryke Koning. Sela
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie is hierdie erekoning? Die HERE van die leërskare, Hy is die Koning van die heerlikheid. Sela.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Bybel vir almal (ABA)
Wie is hierdie Koning van die konings? Die Here wat oor alles regeer, Hy is die Koning van die konings. Sela
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie is dan tog die Erekoning? Die HERE van die leërskare — Hy is die Erekoning! Sela.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie is Hy, hierdie magtige Koning? Die Here, die Almagtige, Hy is die magtige Koning. Sela
Deel
Lees PSALMS 24