PSALMS 25:4
PSALMS 25:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dalet. HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wys my u weë, HERE; leer my u paaie.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:4 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet vir my sê wat U wil hê ek moet doen, U moet vir my leer hoe ek moet lewe.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, maak u paaie aan my bekend; leer my u weë.
Deel
Lees PSALMS 25