PSALMS 25:5
PSALMS 25:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil; op U wag ek die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:5 Bybel vir almal (ABA)
Leer my om reg te lewe, soos U wil hê, want U is die God wat my red, ek glo altyd dat dit net U is wat my kan help.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Lei my deur u waarheid en leer my, want U is die God wat my red; op U wag ek die hele dag.
Deel
Lees PSALMS 25