PSALMS 26:2-3
PSALMS 26:2-3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ondersoek my, o HERE, en toets my; probeer my leisels en my hart. Want u goedertierenheid is voor my oë, en ek het in u waarheid gewandel.
Deel
Lees PSALMS 26PSALMS 26:2-3 Bybel vir almal (ABA)
U moet my toets, Here, U moet goed kyk wat ek dink en wat ek voel, want ek onthou altyd dat U doen wat U belowe het, ek weet net U is God.
Deel
Lees PSALMS 26PSALMS 26:2-3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toets my, HERE, en beproef my, keur my niere en my hart; want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel in u waarheid.
Deel
Lees PSALMS 26PSALMS 26:2-3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toets my, Here, keur my, ondersoek my deur en deur. Ek laat my deur u liefde lei en ek lewe deur u trou.
Deel
Lees PSALMS 26PSALMS 26:2-3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toets my, HERE, en stel my op die proef. Suiwer my niere en my hart! Want ek hou u troue liefde voor oë en ek leef volgens u waarheid.
Deel
Lees PSALMS 26