PSALMS 27:13
PSALMS 27:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het flou geword, tensy ek geglo het om die goedheid van die HERE te sien in die land van die lewendes.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:13 Bybel vir almal (ABA)
Hulle wil dit doen, maar ek glo dat ek in hierdie lewe nog sal sien dat die Here goed is.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie ...
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie ...!
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal beleef in die land van die lewendes nie!
Deel
Lees PSALMS 27