PSALMS 27:14
PSALMS 27:14 Die Boodskap (DB)
Stel al jou hoop op die Here! Vertrou op Hom! Hou moed! Wees sterk! Moenie die handdoek ingooi nie; bly wag op die Here!
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Vertrou op die HERE! Wees sterk en skep moed! Ja, vertrou op die HERE!
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet glo dat die Here jou sal help, jy moet sterk wees, jy moet dapper wees, jy moet glo dat die Here jou sal help.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wag op die HERE! Wees sterk en hou moed, ja, wag op die HERE!
Deel
Lees PSALMS 27