PSALMS 27:3
PSALMS 27:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al sou 'n leër teen my stelling inneem, sal ek nie bang word nie. Selfs al sou die aanval op my begin, sal ek nog steeds vertroue hê.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:3 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer soldate my van al die kante aanval, dan sal ek nie bang word nie. Wanneer vyande oorlog begin maak teen my, dan sal ek nog glo dat die Here my sal help.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al sou 'n leër teen my laer opslaan, sal my hart nie bang wees nie; al sou 'n oorlog teen my uitbreek, sal ek nogtans bly vertrou.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Al sou 'n leër teen my laer opslaan, my hart sal nie vrees nie; al sou oorlog teen my opkom, hierop sal ek vertrou.
Deel
Lees PSALMS 27