PSALMS 27:5
PSALMS 27:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:5 Bybel vir almal (ABA)
Want Hy sal my beskerm wanneer daar gevaar kom, Hy sal my veilig in sy tempel laat bly soos wanneer 'n mens hoog op 'n rots staan.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die dag van gevaar sal die Here my wegsteek in sy huis, my veilig laat skuil in sy woonplek, my hoog op 'n rots laat staan
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, Hy steek my weg in sy skuiling op 'n dag van onheil; Hy verberg my in die beskutting van sy tent; Hy tel my hoog op 'n rots.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want in die tyd van benoudheid steek Hy my weg in sy tent; in die skuilplek van sy tent verberg Hy my; Hy sal my op 'n rots laat staan.
Deel
Lees PSALMS 27