PSALMS 27:8
PSALMS 27:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek onthou wat U gesê het: “Julle moet My kom dien!” Ek is hier om U te dien, Here.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek onthou dat U gesê het ons moet U kom dien, en ek het gekom om U te dien.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van U sê my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o HERE!
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My hart eggo u woorde: “Julle moet my teenwoordigheid opsoek!” U teenwoordigheid, HERE, soek ek op.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe jy gesê het: Soek my aangesig; my hart het vir jou gesê: U aangesig, HERE, sal ek soek.
Deel
Lees PSALMS 27