PSALMS 28:8
PSALMS 28:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE is ’n sterkte vir sy volk, ’n veilige skuilplek vir sy gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here maak sy volk sterk, Hy beskerm sy gesalfde en Hy red hom.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE is 'n sterkte vir hulle, en Hy is 'n vesting van verlossing vir sy gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is 'n sterkte vir sy volk, 'n veilige beskutting vir sy gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Die HERE is vir sy volk 'n krag. Hy is die toevlug van verlossing vir sy gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 28