PSALMS 28:9
PSALMS 28:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Red tog u volk en seën hulle wat aan U behoort! Wees vir hulle ’n herder en versorg hulle vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:9 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet u volk red, U moet dit goed laat gaan met die mense wat aan U behoort. U moet vir hulle die Herder wees en altyd vir hulle sorg.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verlos u volk en seën u erfdeel, en wees vir hulle 'n herder en dra hulle tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Red u volk en seën dié wat aan U behoort; wees vir hulle 'n herder en sorg altyd vir hulle.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Verlos tog u volk en seën u erfdeel; wees vir hulle 'n herder en dra hulle vir altyd!”
Deel
Lees PSALMS 28