PSALMS 29:11
PSALMS 29:11 Bybel vir almal (ABA)
Die Here maak sy volk sterk, die Here laat dit goed gaan met sy volk.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE sal sy volk sterkte gee, die HERE sal sy volk seën met vrede.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here gee krag aan sy volk; die Here seën sy volk met oorvloed.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE gee krag aan sy volk, die HERE seën sy volk met vrede.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal sy volk krag gee; die HERE sal sy volk seën met vrede.
Deel
Lees PSALMS 29