PSALMS 31:14
PSALMS 31:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek hoor baie mense fluister en sê: “Ons moet hom van al die kante aanval.” Hulle maak saam planne teen my, hulle wil my doodmaak.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ek het die skindertaal van baie gehoor — skrik rondom! — terwyl hulle saam raad hou teen my; hulle is van plan om my lewe te neem.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek hoor dreigemente van baie; dit dreig van alle kante af. Baie span teen my saam en smee planne om my lewe te neem.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ek het die kwaadpratery van baie gehoor: “Verskrikking aan alle kante!” Wanneer hulle teen my saamspan, beplan hulle om my lewe te neem.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek het op U vertrou, HERE; ek het gesê: U is my God.
Deel
Lees PSALMS 31