PSALMS 33:20
PSALMS 33:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:20 Bybel vir almal (ABA)
Ons weet dat die Here ons sal help, Hy sal ons beskerm.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met ons hele wese wag ons op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons siel wag op die HERE: Hy is ons hulp en ons skild.
Deel
Lees PSALMS 33