PSALMS 33:4
PSALMS 33:4 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here praat die waarheid, Hy het gedoen wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die woord van die HERE is reg, en al sy werk is met trou.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat die Here sê, gebeur, alles wat Hy doen, staan vas.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die woord van die HERE is reg, en al sy werk is betroubaar.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die woord van die HERE is reg; en al sy werke word in waarheid gedoen.
Deel
Lees PSALMS 33