PSALMS 35:1
PSALMS 35:1 Bybel vir almal (ABA)
Van Dawid. Here, U moet sê die mense wat my beskuldig, is self skuldig, U moet oorlog maak teen die mense wat oorlog maak teen my.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. HERE, twis met die wat met my twis; bestry die wat my bestry!
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Dawid. Behartig my saak teen dié wat my aankla, Here, tree op teen my vyande
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Dawid. Voer 'n regstryd, HERE, teen dié wat my aankla, veg teen dié wat met my veg.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Pleit my saak, HERE, met die wat met my twis, veg teen die wat teen my veg.
Deel
Lees PSALMS 35