PSALMS 35:28
PSALMS 35:28 Bybel vir almal (ABA)
Ekself sal aanhou praat oor U wat reg gedoen het, ek sal U die hele dag lank prys.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En my tong sal u geregtigheid prys, u lof die hele dag deur.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
My tong sal nie stil word oor u trou nie, dag vir dag sal ek U loof.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My tong sal dan mymerend bly prewel oor u geregtigheid, die hele dag lank oor die lof wat U toekom.
Deel
Lees PSALMS 35PSALMS 35:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En my tong sal die hele dag spreek van U geregtigheid en van U lof.
Deel
Lees PSALMS 35