PSALMS 36:6
PSALMS 36:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
HERE, u goedheid is eindeloos soos die heelal; u trou tot by die wolke.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:6 Bybel vir almal (ABA)
Here, U doen wat U belowe het, U doen dit op die aarde en in die hemel, U bly dieselfde, hier en ook tussen die wolke.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, tot aan die hemel reik u troue liefde, u getrouheid tot aan die wolke.
Deel
Lees PSALMS 36