PSALMS 36:9
PSALMS 36:9 Bybel vir almal (ABA)
Daar is baie dinge wat mense kan geniet in u tempel, dit is soos strome water wat U vir hulle gee om te drink.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle verkwik hul aan die vettigheid van u huis, en U laat hulle drink uit die stroom van u genietinge.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle drink hulle versadig aan die oorvloed van u huis, uit die stroom van u genietinge laat U hulle drink.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want by U is die fontein van die lewe; in U lig sal ons lig sien.
Deel
Lees PSALMS 36