PSALMS 37:1
PSALMS 37:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor die kwaaddoeners nie; moenie afgunstig wees op hulle wat kwaadwillig optree nie
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Moenie jou vererg oor boosdoeners nie. Moenie die kwaaddoeners beny nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:1 Bybel vir almal (ABA)
Van Dawid. Jy moenie kwaad word oor wat slegte mense doen nie, jy moenie ontsteld wees oor mense wat slegte dinge doen nie
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie
Deel
Lees PSALMS 37