PSALMS 37:4
PSALMS 37:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vind jou vreugde in die HERE, dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:4 Bybel vir almal (ABA)
As jy gelukkig voel omdat jy aan die Here behoort, dan sal Hy vir jou alles gee wat jy wil hê.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verlustig jou ook in die HERE; en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.
Deel
Lees PSALMS 37