PSALMS 37:5
PSALMS 37:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vertrou jou lewenspad aan die HERE toe, vertrou op Hom, en Hy sal optree.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:5 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet glo dat die Here jou op jou pad sal lei en dat Hy sal doen wat Hy belowe het. As jy dit glo, dan sal Hy dit doen
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gimel. Laat jou weg aan die HERE oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat jou weg aan die HERE oor; vertrou ook op Hom; en hy sal dit laat gebeur.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:5 Die Boodskap (DB)
Stel jou lewe elke dag in die Here se hand. Vertrou op Hom. Hy sal vir jou sorg.
Deel
Lees PSALMS 37